top of page

Geregistreerde Verpleegkundige

Huis Aristea

Market related

Full-time

Durbanville, Northern Suburbs

6 December 2024

10 January 2025

JOB DESCRIPTION

Description

Huis Aristea is ‘n program van Badisa (‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes- en Suid-Kaap] en VGKSA [Kaapland]) in Durbanville en het ‘n pos beskikbaar vir ‘n GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE.


Vereistes:

•     Geregistreer by SANC en met Persoonlike indemniteitsversekering

•     Sterk leier- en bestuurseienskappe vir die bestuur van verpleegpersoneel en versorgers

•     Goeie kennis van ouer persone se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande, sowel as die toepassing en bestuur van kwaliteit mediese dienste en versorging aan ouer persone en die benadering daarvan

•     Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan

•     Goeie menseverhoudings kan handhaaf en in spanverband kan saamwerk

•     Bereid wees om skofte (dag en/of na) en/of bereid om Maandag tot Vrydag 7am-4pm te werk


Diensvoordele:

•     Volgens Badisa salarisskale

•     Pensioenfonds

•     Mediese fonds

•     Ruim verlof

•     Aangename werksomgewing

                            
Diensaanvaarding:   Onderhandelbaar


E-pos asb. ‘n volledige Curriculum Vitae met gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies, bewys van registrasie by SANC en ten minste 3 kontakbare referente na: Die Bestuurder,  huisaristea@gmail.com .

Navrae: 021 976 3166

Webtuiste: https://aristea.org.za

Die bestuur behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak indien die geskikte kandidaat nie gevind word nie.

bottom of page